Chistus in ons - is ons Lewe

die Geheim is uit

 

Geroep vir die Afrikaanse Gemeenskap wat soek na 'n dieper wandel met die Hemelse Vader!

dove
pict55
pict1

Ons "Fellowship" by KERK 24/7

Indien u ooit in ons area is, laat weet ons. Kom kuier vir ons Sondae oggende, 9vm, by die George Kwekery - tussen George en die Lughawe.

Wees geseend want jy is In Christus klaar geseend.

Stephen and Heila

 

 Die Hemelse Vader het ons lief soos ons is en nie soos ons dink ons behoort te wees nie,

want ons sal nooit wees wat ons behoort te wees nie.

BAIE WELKOM by die Dieper In-Christus Lewe
aangebied deur Stephen en Heila Kuhn

Hier, vanuit die pragtige

TuinRoete
 

620372_10151149839020771_891687131_o

Dr. Stephen en Heila Kühn